DOMUS BANNER
TETE MBAMBISA Print E-mail

Tete Mbambisa word gereken as een van die belangrikste persoonlikhede in die Suid-Afrikaanse jazz musiekwêreld. Mbambisa is bekend as komponis, pianis en vokale kunstenaar, en is aktief in die Suid-Afrikaanse musiekwêreld sedert die 1950’s. Onder die verskeie bekendes wat musikaal aan hom gekoppel kan word is Zim Ngqawana, Herbie Tsoaeli, Feya Faku, Sylvia Mdunyelwa and Ezra Ngcukana.

DOMUS bevorder Suid-Afrikaanse musiek op verskeie vlakke, en as sulks is Tete Mbambisa se eerste solo CD opgeneem in 2010 met finansiële ondersteuning van DOMUS. Die CD word in Julie 2011 vrygestel, en word vervaardig deur Dr. Jonathan Eato van die Universiteit van York in die Verenigde Koninkryk.

Meer oor die 2012 CD-vrystelling van Black Heroes: Tete Mbambisa hier.

Last Updated ( Wednesday, 08 August 2012 )
 
< Prev   Next >

© Kopiereg DOMUS 2006 - 2021 www.domus.ac.za. Alle Regte Voorbehou. | Algemeen | Webtuiste | Voorwaardes vir Gebruik.

SUN LOGO