|
DOMUS/KEMUS LESINGREEKS DEUR DR JP DE LA PORTE |
|
|
|
Music and Mathematics: the Long Shadow of Iannis Xenakis 23 August 2010 (Maandag) 12:00-14:00 in C101 Hierdie lesing ondersoek moontlikhede vir komponiste en musikoloë in perspektiewe daargestel deur Xenakis in die vyf dekades na Musique Formelles. Klem word gelê op die rol van heuristiek en op die wiskundige revolusie vandag. Karlheinz Stockhausen's music archaeology 24 August 2010 (Dinsdag) 12:00-14:00 in die Personeelkamer Hierdie aanbieding stel perspektiewe voor waarin die kontinuiteit van Stockhausen se werk en sy sistematiese struktuur verstaan kan word as ondersoek na dieselfde strata wat Michel Foucault identifiseer as die wortel van westerse denke.
Friedrich Kittler: music beyond musicology? 25 August 2010 (Woensdag) 12:00-14:00 in die Personeelkamer Die lesing stel bekend werk van die media-analitikus Kittler, en stel ook dat hy die onafwendbare uitdaging stel aan musiekgeskiedenis en die wyse waarop ons daaraan dink. Dr Jean-Pierre de la Porte is navorsingsdirekteur vir Gevorderde Studies in Argitektuur en Infrastruktuur (IASAI/Deloitte).
|
|
Last Updated ( Tuesday, 24 August 2010 )
|