| MUSIEKNAVORSINGSBRONNE |
|
|
|
Die doel van hierdie blad is om op een blad toegang tot 'n aantal bronne vir musieknavorsing, -komposisie en -uitvoering te bewerkstellig. Hoewel 'n aantal van hierdie bronne slegs toeganklik is via spesifieke instellings, is hul steeds nuttig vir algemene navorsing.
Die onderstaande lys bevat nuttige navorsingsbronne waarby biblioteke aan tersiêre instellings inskryf en wat toeganklik is via die betrokke instelling se biblioteek (vind meer hieroor uit by biblioteek - toegang tot biblioteke aan Suid-Afrikaanse tersiêre instellings hier):
Tesisse en Dissertasies
Indien u probleme met enige skakels ondervind, stel ons asb. in kennis This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it . |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Last Updated ( Monday, 23 April 2012 ) | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| < Prev | Next > |
|---|



