| Versamelings |
|
|
|
Die kernversamelings in DOMUS bestaan uit skenkings en nalatenskappe van komponiste, uitvoerende musici, musiekwetenskaplikes and musiek instellings. Hoewel daar 'n klem op Suid-Afrikaanse versamelings geplaas word, beskik DOMUS tóg ook oor versamelings van internasionale belang, soos dié van die komponis-dirigent Albert Coates en bibliofiel Michael Scott. Die DOMUS-versamelings is toeganklik onder ‘Vindlyste’. |
|
| Last Updated ( Thursday, 03 December 2009 ) |



