|
Tariewe vir digitale afbeeldings van materiaal |
|
|
|
Tariewe vir digitale afbeeldings van materiaal
| Produk / Diens |
Personeel en studente
|
Buitegebruikers en besoekers
|
|
Skandeer tot 300 dpi (gestoor as JPEG of TIFF)
|
R5
|
R15
|
|
Skandeer tot 600 dpi (gestoor as JPEG of TIFF)
|
R10
|
R20
|
|
Plaas beeldmateriaal op CD
(gebruiker verskaf eie CD)
|
R10
|
R10
|
|
Plaas beeldmateriaal op CD
(Biblioteek verskaf CD)
|
R20
|
R20
|
|
E-pos afbeeldings
|
Gratis (slegs skanderingsfooi van toepassing)
|
Gratis (slegs skanderingsfooi van toepassing)
|
|
Fotokopieë
|
40c
|
40c
|
OPMERKING:
DOMUS verskaf geen diens in terme van drukwerk nie. Gebruikers is self verantwoordelik vir drukwerk.
DOMUS verskaf slegs skanderings of fotokopieë van materiaal in DOMUS versamelings (Africana, Beskermde Versameling en manuskripte) en skandeer of kopieer nie ander materiaal nie.
Betalingsmetodes
Kontant
|
|
Last Updated ( Thursday, 08 May 2008 )
|