DOMUS BANNER
Dienste Print E-mail

Vir alle reprografiese dienste moet 'n standaard vorm voltooi word en tariewe vooraf betaal word voordat afdrukke beskikbaar gestel word.

Fotokopieë
Fotokopiëring van dokumente sal slegs plaasvind in ooreenstemming met skenkersvoorwaardes, waar geen kopieregskending gepleeg word nie en indien dokumente nie deur die proses beskadig sal word nie.

Skandering
Skandering van dokumente sal slegs plaasvind in ooreenstemming met skenkersvoorwaardes, waar geen kopieregskending gepleeg word nie en indien dokumente nie deur die proses beskadig sal word nie.

Navorsing
DOMUS sal bystand verleen aan navorsers met die opspoor van oorspronklike manuskripte en ander materiaal, met bibliografiese soektogte en algemene navrae wat betrekking het op die materiaal in DOMUS.

 

 

Last Updated ( Wednesday, 30 April 2008 )
 

© Kopiereg DOMUS 2006 - 2017 www.domus.ac.za. Alle Regte Voorbehou. | Algemeen | Webtuiste | Voorwaardes vir Gebruik.

SUN LOGO