DOMUS BANNER
Missie Print E-mail

DOMUS streef daarna om:

  • Deurlopend nuwe versamelings te identifiseer en te bekom;
  • Alle versamelings in ons besit toeganklik te maak aan navorsers, uitvoerders en die publiek in ooreenstemming met skenkersvoorwaardes;
  • Versamelings in ons besit te bewaar en te restoureer vir toekomstige gebruikers;
  • Goeie bande te smee en saam te werk met ander navorsingsinstansies en biblioteke nasionaal en internasionaal;
  • Professionele diens aan gebruikers te verskaf.
Last Updated ( Wednesday, 30 April 2008 )
 

Kopiereg DOMUS 2006 - 2021 www.domus.ac.za. Alle Regte Voorbehou. | Algemeen | Webtuiste | Voorwaardes vir Gebruik.

SUN LOGO