DOMUS BANNER
Welkom

Nuus

Databasis van Musiekversamelings in Suid-Afrika
Lees verder...

Suid-Afrikaanse Musieknavorsingsblog
Lees verder...

Musieknavorsingsinligting en toegang tot bronne
Lees verder...

 


 

Nuus oor gebeure by DOMUS, die Universiteit Stellenbosch Musiekbiblioteek en die Universiteit Stellenbosch Musiekdepartement

 

Seminaar ter ere van Suid-Afrikaanse komponis Michael Blake se 60ste verjaardag (Oktober 2011) Lees verder...

Konsert en uitstalling vir Graham Newcater
(Oktober 2011)
Lees verder...

CD opname met kunstenaar Tete Mbambisa
(Mei 2011) Lees verder...

DVD opname vir DOMUS, 'n eerste
(Mei 2011) Lees verder...

Eerste opdragwerk vir DOMUS
(April 2011) Lees verder...

Huldeblyk aan komponis Hubert du Plessis aan Universiteit Stellenbosch Musiekdepartement (Maart 2011) Lees verder...

AK47 Filmfees tydens Stellenbosch Woordfees
(Februarie 2011) Lees verder...

Boeremusiekgilde foto's deur Niklas Zimmer
(Februarie 2011) Lees verder...

Stacy Hardy en DJ Boeta G by colloquium, Stellenbosch Universiteit Musiekdepartement (Februarie 2011) Lees verder...

Filmmaker Aryan Kaganof se versameling vir DOMUS
(Januarie 2011) Lees verder...

Departementele colloquia vir 2011 aan Stellenbosch Universiteit Musiekdepartement
(Januarie 2011) Lees verder...

Versameling van Suid-Afrikaanse komponis Michael Blake by DOMUS
(Januarie 2011) Lees verder...

Nuus Argief

 

Last Updated ( Friday, 20 January 2012 )
 
DOMUS

DOMUS wil die toonkuns in Suid-Afrika en Afrika bevorder deur die musikale nalatenskappe en dokumente-versamelings van komponiste, uitvoerende kunstenaars, musiekwetenskaplikes en musiekinstansies te versamel, te bewaar, te orden en te katalogiseer vir navorsing. As 'n argief gekoppel aan 'n sterk navorsingsdinamika wil DOMUS deur strategiese navorsing, publikasies, uitvoerings en opnameprojekte die toonkuns wat in hierdie versamelings verteenwoordig word in stand hou as 'n belangrike deel van 'n breë Suid-Afrikaanse erfenis.

© Kopiereg DOMUS 2006 - 2012 www.domus.ac.za. Alle Regte Voorbehou. | Algemeen | Webtuiste | Voorwaardes vir Gebruik.

SUN LOGO