DOMUS BANNER
Welkom

Nuus oor gebeure by DOMUS, die Universiteit Stellenbosch Musiekbiblioteek en die Universiteit Stellenbosch Musiekdepartement

 

EOAN Boekprojek
Lees verder...

 

IMS-SASRIM kongres word in Stellenbosch gehou, 14 tot 17 Julie 2010
Lees verder...

 

 

Xhosa musikant Latozi Mpahleni (alias Madosini) besoek Stellenbosch Universiteit (Oktober 2009) Lees verder...

"Set theory" werkswinkel deur komponis Hannes Taljaard
(April 2009) Lees verder...

Waardevolle John Simon Klankopnames aan DOMUS Geskenk
(Februarie 2009) Lees verder...

DOMUS stel nasionale databasis van musiekargiewe en dokumenteversamelings bekend (November 2008) Lees verder...

DOMUS borg seminare oor Suid-Afrikaanse musiek
(Oktober 2008) Lees verder...

Obelisk Musiek skenk versameling aan DOMUS
(Augustus 2008) Lees verder...

Waardevolle Grové outograwe nou in DOMUS
(Mei 2008) Lees verder...

EOAN-Groep dokumente by DOMUS bewaar
(Maart 2008) Lees verder...

RAKA Komponis skenk dokumente aan DOMUS
(Mei 2007) Lees verder...

 

Last Updated ( Tuesday, 09 March 2010 )
 
DOMUS

DOMUS wil die toonkuns in Suid-Afrika en Afrika bevorder deur die musikale nalatenskappe en dokumente-versamelings van komponiste, uitvoerende kunstenaars, musiekwetenskaplikes en musiekinstansies te versamel, te bewaar, te orden en te katalogiseer vir navorsing. As 'n argief gekoppel aan 'n sterk navorsingsdinamika wil DOMUS deur strategiese navorsing, publikasies, uitvoerings en opnameprojekte die toonkuns wat in hierdie versamelings verteenwoordig word in stand hou as 'n belangrike deel van 'n breë Suid-Afrikaanse erfenis.

© Kopiereg DOMUS 2006 - 2010 www.domus.ac.za. Alle Regte Voorbehou. | Algemeen | Webtuiste | Voorwaardes vir Gebruik.

SUN LOGO